Senior Grain Grader / Senior Graangradeerder
Kern doel van die pos Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier. Minimum Vereistes Graad 12; 3 Jaar toepaslike ondervinding;...