IT Ingenieur (Johannesburg) - #305816

Numata Business IT


Date: 2 weeks ago
City: Tembisa, Gauteng
Contract type: Full time

IT Ingenieurs bied hulp op verskeie komponente van 'n IT omgewing en dit mag insluit maar kan meer as die voldgende wees: Hardeware, Sagteware, Netwerk en Agterware ondersteuning.

As die eerste kontakpunt vir kliënte word daar van jou verwag om professioneel, hulpvaardig te wees en hulp met 'n gevoel van dringendheid te bied, ongeag die vlak van insident.

Ywer om die kliënte se verwagtinge te oortref deur enige insidente of diensversoeke te hanteer.

Voortdurend jouself te verbeter met opleiding en navorsing en om te verseker dat jy die beste ervaring vir die kliënte se eindgebruikers kan bied.



*Verteenwoordig die Numata-handelsmerk, onthou altyd dat jy die eerste kontakpunt en die gesig van die maatskappy is.

*Lewer buitengewone hoë diens aan interne en eksterne klante.
Reageer binne SLA aan kliënte.

*Hou rekord van alle besonderhede so akkuraat as moontlik op in ons platforms, deur volledige oplossingsbeskrywings te verskaf.

*Analiseer probleme en ontwikkel oplossings in 'n tydige manier.

*Bied ondersteuning aan kliënte op alle ondersteunde toepassings.

*Voorsien gereelde opdaterings aan kliënte met betrekking tot insidente 

*Verseker dat probleme opgelos word volgens Numata se beste praktyke.

*Eskaleer enige aanhoudende, onopgeloste of sakekritiese probleme na jou Spanleier of MSOC-bestuurder in 'n tydige manier.

*Bewerk en bestuur jou werkrekord deur middel van gereelde tyd- en kaartjies-/taaktydinskrywings.

*Bied leiding en opleiding aan kliëntpersoneel, waardeur die gebruikers hulleself kan help.

*Skep / werk Kennisbasis-artikels / tegniese notas by soos oplossings geïdentifiseer word of artikels gevind word as verouderd.

*Hou toesig oor alle 3de party-produkinstallasies en/of die verwante herstel- en onderhoudsaktiwiteite wanneer dit op afstand benodig word.

*Identifiseer en stel moontlike verbeteringe aan prosedures of stelsels voor aan jou Spanleier.

*Bly op hoogte van moderne tegnologieë sowel as Numata se Standaard Bedryfsprosedures.

*Pligte en verantwoordelikhede sluit die bogenoemde in, maar is nie hiertoe beperk nie.



IT kwalifikasie met minimum 2 jaar ondervinding.



Mark verwant



How to apply

To apply for this job you need to authorize on our website. If you don't have an account yet, please register.

Post a CV

Partners Jobs

Junior Engineer (Implementation) / IT Graduate - Johannesburg

Tembisa, Gauteng
Negotiable
02/03/2024
As a Junior Implementation Engineer, you will be responsible for interfacing with clients, understanding their needs, and configuring software solutions to meet them. You will be involved in delivering projects to clients from information gathering, designing solutions, solution configuration, system...

SALES EXECUTIVE - COMMERCIAL TRUCKS (JOHANNESBURG)

Tembisa, Gauteng
28/02/2024
Requirements: Matric Certificate or Higher 5 Year of NEW truck sales experience Commercial Truck experience - Non negotiable Sufficient Knowledge on trucks and industry Must have own database Must have proven record of Sales Must know Road Traffic Act and...

PUM 415030 - Senior Design Manager – Johannesburg (Commercial Fit-out)

Tembisa, Gauteng
R700k Neg
23/02/2024
Employer Description The company undertakes commercial fit out projects. Job Description Responsibilities Overseeing design presentations. Introduce design concepts to current and prospective clients. Monitor project design development. Provide design direction and support. Manage and develop staff. Manage projects within established...