Credit Manager / Kredietbestuurder
Kern doel van die pos Verhoog die winsgewendheid van OVK Groep en beperk risiko’s deur die effektiewe bestuur en invordering van debiteure rekeninge. Minimum Vereistes Graad 12 (toepaslike finansiёle/rekeningkundige kwalifikasie sal tot voordeel strek); 5 jaar ondervinding in ‘n Landbou...