Jobs in Clocolan, Orange Free State

Looking for a job in Clocolan, Orange Free State? Discover 3 job opportunities on our job portal. Explore available jobs in various industries and positions. Start your job search today!

Groep Na-Verkope Bestuurder / Groep After Sales Manager

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD, Clocolan, Orange Free State
Kern doel van die pos Effektiewe oorhoofse beheer en bestuur van landboumeganisasie onderdele en werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliënte met winsgewindheid . Minimum Vereistes Graad 12; 5-10 jaar ervaring in ‘n meganisasie (trekkers,...
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD

Ontvangste Klerk / Receiving Clerk

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD, Clocolan, Orange Free State
Kern doel van die pos Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ʼn meganisasie omgewing. Minimum Vereistes Graad 12; 3-6 maande in diens opleiding – Meganisasie; 1-2 jaar ondervinding sal tot voordeel wees; Geldige rybewys. Vaardighede Rekenaarvaardig (MS Office);...
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD

Senior Graangradeerder / Senior Grain Grader

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD, Clocolan, Orange Free State
Kern doel van die pos Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier. Minimum Vereistes Graad 12; 3 Jaar toepaslike ondervinding;...
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD