Silobestuurder / Silo Manager Elliot Maize
Kern doel van die pos Effektiewe bestuur van silo ten einde winsgewendheid te verseker. Minimum Vereistes Graad 12; 4 Jaar Graan/Silo ondervinding as Silo Bestuurder; Berokingskursus voltooi; Gradeeringskursusse voltooi; Vorige ondervinding in effektiewe toesighouding en/of bestuur van personeel; Geldige rybewys....