Cars Sales Person / Motor Verkoopspersoon

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD


Date: 3 weeks ago
City: Ladybrand, Orange Free State
Contract type: Full time

Kern doel van die pos:

Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • 3 – 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die motor bedryf;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede;
  • Uitstekende bemarkings en verkopevaardighede;
  • Goeie konflikhanteringsvaardighede;
  • Goeie finansiële vaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Uitwerk van transaksie volgens kliënt behoefte;
  • Bemarking van produk;
  • Voorraadbeheer;
  • Behartig verkoopstransaksies volgens kliënte spesifikasies;
  • Behartig inruiling volgens Auto-Mark standaarde;
  • Administrasie.


Kern doel van die pos:

Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • 3 – 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die motor bedryf;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede;
  • Uitstekende bemarkings en verkopevaardighede;
  • Goeie konflikhanteringsvaardighede;
  • Goeie finansiële vaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Uitwerk van transaksie volgens kliënt behoefte;
  • Bemarking van produk;
  • Voorraadbeheer;
  • Behartig verkoopstransaksies volgens kliënte spesifikasies;
  • Behartig inruiling volgens Auto-Mark standaarde;
  • Administration.
Post a CV