Jobs in Ladybrand, Orange Free State
Looking for a job in Ladybrand, Orange Free State? Discover 6 job opportunities on our job portal. Explore available jobs in various industries and positions. Start your job search today!
Financial Administrative Officer / Finansiële Administratiewe Beampte
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD,
Ladybrand,
Orange Free State
1 week ago
Kern doel van die pos: Verseker nakoming in take en bied administratiewe ondersteuning aan Meganisasie besigheid. Minimum Vereistes: Graad 12; 2-3 jaar administratief in ‘n finasiële/motor en meganisasie omgewing; Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;...

Junior Technician / Junior Tegnikus
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD,
Ladybrand,
Orange Free State
2 weeks ago
Kern doel van die pos: Gebruikersondersteuning rakende IT netwerke en toerusting, asook die installering en herstel van IT netwerke en toerusting. Minimum Vereistes: Graad 12 of relevante naskoolse kwalifikasie; N+ en Netwerk Sekuriteit kwalifikasie; Molex installasie kursus; 1-2 jaar relevante...

Auction Clerk / Veilingsklerk
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD,
Ladybrand,
Orange Free State
2 weeks ago
Kern doel van die pos: Administreer veilingstransaksies en lewer klientediens Minimum Vereistes: Graad 12 (met wiskunde en rekeningkunde); 1-2 jaar ondervinding in ‘n veilings en/of administratiewe omgewing; Vorige ondervinding in kontanthantering; Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie menseverhoudinge; Goeie kommunikasie- en taalvaardighede...

Branch Assistant / Takassistent
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD,
Ladybrand,
Orange Free State
3 weeks ago
Kern doel van die pos: Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ʼn handelstak omgewing. Minimum Vereistes: Graad 12; 1 – 2 jaar ondervinding in handelsomgewing; 2 jaar ondervinding in klientediens en bemarking ‘n aanbeveling. Vaardighede : Goeie kommunikasie-...

Secretary / Sekretaresse
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD,
Ladybrand,
Orange Free State
4 weeks ago
Kern doel van die pos: Om omvattende sekretariële en administratiewe ondersteuning aan Hoofbestuur te bied. Minimum Vereistes: Graad 12 (‘n Sekretariële of administratiewe kwalifikasie sal voordelig wees) 5 jaar ondervinding in ʼn soortgelyke rol; Vaardig in MS Office (Word, Excel,...

Cars Sales Person / Motor Verkoopspersoon
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD,
Ladybrand,
Orange Free State
4 weeks ago
Kern doel van die pos: Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker Minimum Vereistes: Graad 12; 3 – 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die motor bedryf; Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans...
