Mediese Fonds Adviseur - Hybrid

ExecutivePlacements.com

Recruiter

Skills Connector

Job Ref

Sti000293/SH

Date posted

Monday, June 29, 2026

Location

Cape Town, South Africa

Salary

Hoogs Kompiterende Vergoeding

SUMMARY

Agtergrond

Gevestigde FSP is op soek na ’n professionele, dinamiese en kliëntgerigte Mediese Adviseur om groeiende kliëntebasis in die Noordelike Vootede van Kaapstad en die Boland-omgewing te bedien.

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees om kundige advies en ondersteuning te bied aangaande mediesefondse, gapingsdekking en ander gesondheidsorgoplossings aan individue, gesinne en ondernemings.

POSITION INFO

Minimum Vereistes: Matriek + Toepaslike bedryfskwalifikasie RE5 sal voordelig wees Ten volle tweetalig in Afrikaans & Engels - Afrikaans as 1ste taal 3 - 5 Jaar ondervinding in mediese skemas, gesondheidsversekering, gapingsdekking of finansiële advies Uitstekende kommunikasie-, bemarkings- en kliëntediensvaardighede Sterk administratiewe vaardighede en noukeurige aandag aan detail. Vermoë om onafhanklik te werk en langtermynkliënteverhoudings op te bou Bestuurslisensie en eie voertuig Verantwoordelikhede: Verskaf professionele advies aan kliënte rakende geskikte mediese fonds- en gapingsdekkingopsies Identifiseer en ontleed kliënte se behoeftes om toepaslike oplossings aan te beveel Ondersteun kliënte met nuwe aansoeke, wysigings, navrae en jaarlikse planhersienings Bou en onderhou langtermynverhoudings met bestaande en nuwe kliënte. Ontwikkel en bedien 'n kliëntebasis in die Noordelike Voorstede van Kaapstad en die Boland Verseker dat alle advies, administrasie en kliëntediens in ooreenstemming met toepaslike wetgewing, regulatoriese vereistes en interne prosesse gelewer word Bly op hoogte van veranderinge in mediese skemas, voordele, gapingsdekking en relevante produkte