Technical Advisor / Tegniese Adviseur

OVK - Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk

Provinsie : Oos-Kaap

Stad/Dorp : Port Elizabeth

Kontrak : Permanente

Sektor : Lewende Hawe

Sluitingsdatum : Donderdag, 01 Oktober 2026

Kern doel van die pos: Om tegniese ondersteuning en dienslewering aan kliënte (Boere) te verskaf met betrekking tot OVK...

Doen Aansoek

Kern Doel Van Die Pos

Om tegniese ondersteuning en dienslewering aan kliënte (Boere) te verskaf met betrekking tot OVK Pro Livestock se lewendehawe dataversameling en analyseringsoplossings.

Minimum Vereistes

  • Tersiêre kwalifikasie in Landbou;
  • Sterk administratiewe vaardighede;
  • Rekenaarvaardighede is noodsaaklik;
  • Bestuurslisensie is noodsaaklik;
  • Basiese programmering/koderingskennis sal voordelig wees.

Vaardighede

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Besigheidsinsig.

Verantwoordelikhede

  • Verskaffing van tegniese dienste aan produsente;
  • Tegniese ondersteuning en dienslewering aan kliënte met verwysing na OVK Pro Livestock se lewendehawe en dataversameling en analiseringprodukte;
  • Bevorder die uitbou en handhawing van kliënteverhoudinge;
  • Beheer en bestuur van administrasie.

Doen Aansoek

Technical Advisor / Tegniese Adviseur

Provinsie : Oos-Kaap

Stad/Dorp : Port Elizabeth

Kontrak : Permanente

Sektor : Lewende Hawe

Sluitingsdatum : Donderdag, 01 Oktober 2026

Kern doel van die pos: Om tegniese ondersteuning en dienslewering aan kliënte (Boere) te verskaf met betrekking tot OVK...

Doen Aansoek