Versekeringsbeampte / Insurance Officer

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD

Kern doel van die pos

Effektiewe hantering van alle administratiewe take, eise en onderskrywing navrae met betrekking tot versekering.

Vereistes

  • Graad 12;
  • FAIS Akkreditasie (relevante kwalifikasie, RE5 & CoB). (RE5 is verpligtend of moet binne 6 maande suksesvol afgehandel wees);
  • Vorige ondervinding in ‘n versekerings omgewing;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Sterk syfervaardighede;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf;
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf.

Verantwoordelikhede

  • Diens en skakeling met Versekeraars en Kliënte;
  • Behulpsaam met hantering van onderskrywing en eise;
  • Behulpsaam wees met hantering van oesversekring;
  • Instandhouding van versekerings polisse;
  • Uitvoer van administratiewe pligte.

OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.

Core purpose of the post

Effective handling of all administrative tasks, claims and underwriting inquiries regarding insurance.

Requirements

  • Grade 12;
  • FAIS Accreditation (relevant qualification, RE5 & CoB). (RE5 is compulsory or must be completed successfully within 6 months);
  • Previous experience in an insurance environment;
  • Valid driving license.

Skills:

  • Good communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Strong numeracy skills;
  • Good organizational ability;
  • Must be able to function under pressure;
  • Must be able to maintain confidentiality;
  • The ability to maintain good interpersonal relationships.

Responsibilities

  • Service and liaison with Insurers and Clients;
  • Assist with handling underwriting and claims;
  • Assist with handling of crop insurance;
  • Maintenance of insurance policies;
  • Execution of administrative duties.

OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.