Branch Assistant / Takassistent
OVK - Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk
Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp : Queenstown
Kontrak : Permanente
Sektor : Total Depot
Sluitingsdatum : Woensdag, 02 Desember 2026
Kern doel van die pos: Deelnemende en ondersteunende bestuur tot die winsgewendheid en volhoubare lewering van...
Doen Aansoek
Kern Doel Van Die Pos
Deelnemende en ondersteunende bestuur tot die winsgewendheid en volhoubare lewering van handels-en-landbouprodukte en dienste aan kliënte in ’n gegewe area\gebied.
Minimum Vereistes
- Graad 12 (Landbou kwalifikasie sal tot voordeel strek);
- 1 - 2 jaar ondervinding in ‘n landbou omgewing;
- Kennis van die brandstof bedryf;
- Vorige finasiële ondervinding;
- Geldige rybewys.
Vaardighede
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Natuurlike vermoë om in kompeterende landbou omgewing susksesvol te funksioneer;
- Syfervaardig;
- Goeie organisasie vermoë;
- Vermoe om personeel positief te beinvloed en te dissiplineer volgens die Arbeidsverhouding wet;
- Moet inisiatief kan neem;
- Sterk leierseienskappe;
- Rekenaarvaardig (MS Office).
Verantwoordelikhede
- Doen Rekonsiliasie;
- Uitboek van brandstof;
- Hantering van betalings;
- Byhou van administrasie.
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
Main Purpose Of The Position
Participative and supportive management of the branch at a profit and providing sustainable service, trade and agricultural products in the designated area.
Minimum Requirements
- Grade 12 (an agricultural qualification will be an advantage);
- 1 – 2 years experience in an agricultural environment;
- Knowledge of the fuel industry;
- Previous financial experience;
- Valid drivers license.
Skills
- Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
- Natural ability to successfully function in a competitive agricultural environment;
- Computer literate (MS Office);
- Good numerical ability;
- Good organisational skills;
- Ability to positively influence staff and take disciplnary action in accordance with the Labour Relations Act;
- Good time management skills;
- Strong leadership skills.
Responsibilities
- Do Reconciliation;
- Check-out of fuel;
- Handling of payments;
- Maintaining administration.
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.
Doen Aansoek
Branch Assistant / Takassistent
Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp : Queenstown
Kontrak : Permanente
Sektor : Total Depot
Sluitingsdatum : Woensdag, 02 Desember 2026
Kern doel van die pos: Deelnemende en ondersteunende bestuur tot die winsgewendheid en volhoubare lewering van...
Doen Aansoek