Internal Transport Pool Coordinator / Interne Vervoerpoel Koordineerder

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD

Kern doel van die pos

Om die vervoel van OVK voorraad doeltrffend te beplan, organiseer en koordineer sodat dit betyds, veilig en koste-effektief plaasvind

Minimum Vereistes

  • Graad 12;
  • 3– 4 jaar ondervinding in Logistieke omgewing;
  • Geldige rybewys (Kode 10 met PDP sal voordelig wees).

Vaardighede

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Toesighouding;
  • Numeriese vaardighede;
  • Probleemoplossing.

Verantwoordelikhede

  • Personeelbestuur;
  • Skedulering van vragte en roetebeplaning;
  • Instandhouding van vragmotor en posbakkies;
  • Uitvoer van administratiewe funksies.

OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.

Main purpose of the position

To effectively plan, organize, and coordinate the transport of OVK stock to ensure it takes place in a timely, safe, and cost-effective manner.

Minimum Requirements

  • Grade 12;
  • 3–4 years’ experience in a logistics environment;
  • Valid driver’s license (Code 10 with PrDP would be advantageous).

Skills

  • Computer literate (MS Office);
  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Supervision;
  • Numerical skills;
  • Problem-solving..

Responsibilities

  • Handling of administration;
  • Staff management;
  • Scheduling of loads and route planning;
  • Maintenance of trucks and light delivery vehicles.

OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.