Winkelsentrumbestuurder
WINKELSENTRUMBESTUURDER Ligging: Potchefstroom, Noordwes Possoort: Voltyds 1. DOEL VAN DIE POS Ons is op soek na 'n ervare, proaktiewe en prakties ingestelde Winkelsentrumbestuurder om toesig te hou oor die daaglikse bedrywighede en bestuur van 'n winkelsentrum in Potchefstroom. Die suksesvolle...